PRODUKTE
EMUPHORIA Reinigingsmelk
Emuphoria Reinigingsmelk is ‘n natuurlike sagte room met Emoe Olie wat ryk is aan anti-oksidante.
Prys: R85-00 vir 200 ml
Eienskappe
- Verryk met Emoe Olie, ‘n ryk bron van Vitamien E.
Voordele
- Verwyder onsuiwerhede, sonder om jou vel uit te droog.
|