PRODUKTE
EMUPHORIA Complete Care Room
EMUPHORIA Complete Care Room is ‘n strelende room wat voed en sorg vir jou liggaam terwyl dit help om die vel sysag te hou.
Prys: R99-00 for 100 ml
Eienskappe
- Verryk met natuurlike emoe-olie, ‘n ryk bron van Vitamien E.
- ‘n Nie-vetterige vogroom.
- Bevat ander essensiële olies soos Avokado, Amandel, Aandblom, Aloe Vera en Ylang Ylang.
Voordele
- Die natuurlike emoe-olie dien as draer van ander verrykende bestanddele.
- Dit word vinnig geabsorbeer om die vel te versag en te streel.
- Die olies bevat spesiale eienskappe wat help om die vel in ‘n gesonder toestand te hou en te keer dat vog verlore gaan.
- Verminder pigmentasievlekke.
- Help met brandboude by babas.
- Ideaal vir die droë hande en skurwe hakke. Dit is wonderlik vir perkamentagtige vel by bejaardes.
Aanwysings
- Wend genoeg aan die lyf en hande soos wat vog benodig word.
- Dit is ‘n uitstekende behandeling vir hande en naels wanneer dit gereeld gebruik word.
|