Tuisblad
Meer oor Emoe olie
Getuienis
Produkte
Emoe Boerdery
Media
Skakels
Kontak ons
FAQ
  English
 

PRODUKTE

EMUPHORIA Dagroom

EMUPHORIA Bevogtigende Dagroom is ‘n mengsel met bestanddele wat verlore vog aan vul.

Prys: R195-00 vir 50 ml

Eienskappe

  • Verryk met natuurlike emoe-olie, ‘n ryk bron van Vitamien E.
  • Bevat essensiële olies soos Avokado, Amandel, Aandblom en Aloe Vera.

Voordele

  • Kan help met die vermindering van plooie en pigmentasie vlekkies.
  • Herstel die vogbalans en bou nuwe selle.
  • Die anti-inflammatoriese eienskappe help om selle gesond te hou en die verouderings proses te vertraag.
  • Emoe Olie is ‘n goeie bevogtiger en penetreer die vel vinnig en effektief.

Aanwysings

  • Wend aan nadat vel gewas en 'n verfrisser aangewend is.
  • Vryf dit elke oggend sagkens met opwaartse bewegings aan die gesig en nekarea in.
  • Gebruik alleen of onder grimering.
Terug na Produkte

© 2010 Emuphoria
Webwerf ontwerp deur
Polar Design Solutions