PRODUKTE
EMUPHORIA Hoë Graad Emoe Olie
Hoog in antioksidante (Vitamien E), anti-inflammatories, bevat Omega 3, 6, 7 en 9 vetsure.
Hoë Graad Olie Pryse:
Hoë Graad Emoe Olie 50ml - R 195.00
Hoë Graad Emoe Olie 100ml - R 360.00
Hoë Graad Emoe Olie 200ml - R 570.00
Kan help met:
- Verlaging van cholesterolvlakke en LDL-vette (binne 6 – 8 weke).
- Verlaging en stabilisering van bloedsuikervlakke (3 – 4 weke).
- Verlaging in die vlakke van urinesuur wat jig veroorsaak
- Verligting van artritis-pyn ná 3 – 8 weke. Die pyn kan vererger in die eerste 2 weke.
- Vermindering van psoriase-lyers se uitslag. In sommige gevalle verdwyn dit ná 3 – 4 weke se gebruik.
- Crohn se siekte, dikdermontsteking, Fibro Myologia en enige ander inflammatoriese toestand.
Aanwysings:
Vir die beste resultate drink 5 kapsules / 5ml olie per dag vir die eerste 2 weke. Drink daarna 3 kapsules / 3ml olie per dag. Verminder geleidelik na 1 of 2 kapsules / 1 of 2ml olie per dag.
|