Emuphoria Lip-ice is meer as net ‘n normale lipbalm. Dit is verryk met Emoe olie wat kan help om koorsblare en droë gebarste lippe te voorkom.
Prys: R25-00
Beskikbare geure: Mint, Vanilla, Cherry & Gewoon.
© 2010 Emuphoria Webwerf ontwerp deur