Tuisblad
Meer oor Emoe olie
Getuienis
Produkte
Emoe Boerdery
Media
Skakels
Kontak ons
FAQ
  English
 

PRODUKTE

EMUPHORIA Nagroom

Emuphoria Voedende Nagroom is ‘n ryk gekonsentreerde room wat die vel help herstel, bevogtig en dit ‘n meer stralende voorkoms gee.

Prys: R235-00 vir 50 ml

Eienskappe

  • Verryk met natuurlike emoe-olie, 'n ryk bron van Vitamien E.
  • Bevat essensiële olies soos Avokado Olie, Amandel Olie, Aandblom, Aloe Vera en Ylang Ylang en Vitamien A.
  • Geformuleer met kosmeties aktiewe bestanddele.

Voordele

  • Omdat Emoe Olie so naby aan ons vel se natuurlike olie is penetreer dit baie vinnig en meer effektief in ons vel.  Dit help dat ons velle nie dehidreer in die warm somermaande en koue winters nie. 
  • Emoe Olie maak die vel dikker en daarom is die verouderingsproses stadiger.
  • Dit herstel verlore vog diep binne die vel en help die vel om self te herstel deur nuwe selle te vorm.

Aanwysings

  • Wend aan nadat vel gewas en 'n verfrisser aangewend is; vryf dit elke aand sagkens met opwaartse bewegings aan die gesig en nekarea in.
Nadat die nagroom aangewend is, kan 3 tot 4 druppels van EMUPHORIA suiwer Emoe-olie gebruik word vir 'n gesigmassering.
Terug na Produkte

© 2010 Emuphoria
Webwerf ontwerp deur
Polar Design Solutions