Tuisblad
Meer oor Emoe olie
Getuienis
Produkte
Emoe Boerdery
Media
Skakels
Kontak ons
FAQ
  English
 

PRODUKTE

EMUPHORIA Artritis-smeer

EMUPHORIA Artritis-smeer kan tydelike verligting bring vir pyn wat met artritis, rumatiek, oorwerkte spiere en gewrigte verband hou.

Prys:
Emu Artritis-smeer 10ml - R 35.00
Emu Artritis-smeer 50ml - R 115.00
Emu Artritis-smeer 250ml - R 455.00

Eienskappe

  • Verryk met natuurlike emoe-olie, ‘n ryk bron van Vitamien E. Geformuleer met Winter Green-olie, Peperment- en Bloekom-olie.

Voordele

  • Die olie is anti-inflammatories en penetreer vinnig en effektief deur die vel na die gebied van pyn en ongemak.
  • Dit help om tydelike, maar vinnige pynverligting te bring.

Aanwysings

  • Wend ‘n klein hoeveelheid van die smeer aan die geaffekteerde area 3 tot 4 keer daagliks.

Waarskuwing

  • Vir uitwendige gebruik alleen. Nie geskik vir kinders onder 6 jaar nie. Vermy kontak met oë en wonde. As ‘n uitslag of irritasie ontwikkel, staak gebruik.
Terug na Produkte

© 2010 Emuphoria
Webwerf ontwerp deur
Polar Design Solutions